@hitmanprod: #minnesota #vikings #fyp #nfl #relatable

Harry
Harry
Open In TikTok:
Region: US
Monday 06 January 2025 06:18:45 GMT
234711
23402
302
7117

Music

Download

Comments

detroitlions
Detroit Lions :
You puttin the fantasy in football my guy.
2025-01-07 03:39:31
1680
minnesotaflock
𝓕𝓵𝓸𝓬𝓴𝓥𝓲𝓴𝓲𝓷𝓰𝓼 :
Sam Darnold making an accurate pass? Unrealistic
2025-01-06 06:34:04
1650
fentlxrd
adrien🗿 :
darnold is still top 7 qbs he had one bad game and everyone trying to replace him after 1 bad game
2025-01-06 13:43:46
127
__hudon__
†tgx.hüddy† :
Darnold not overthrowing a pass??
2025-01-06 14:05:27
325
brayden.kikta
Brayden Kikta :
So we’re not going to talk about the score
2025-01-06 14:20:13
140
rickyville
Stroke survivor Rick💙💙 :
That’s a good way to blow off steam it hurts but we will be back
2025-01-06 15:54:16
24
1tankdestroyer
1tankdestroyer :
I feel that so much man, hopefully that means no choking in the play off right… right…
2025-01-06 06:26:33
108
logan.martin19
Logan Martin :
“See you in two weeks”
2025-01-06 06:23:24
18
yltfgbpod
You Like That Feels Great Baby :
All of us taking the anger out in different ways 🤣🤣
2025-01-07 22:37:53
4
dy1slexia
dylan :
rare footage of darnold actually hitting the open receiver
2025-01-06 16:12:01
34
hauto88
Hauto88 :
Need to teach KoC to run it up... offense gets so stagnant its not even funny
2025-01-06 07:16:50
13
kaylabrowne5
Kayla Browne :
216 yesssss
2025-01-07 00:30:23
0
chris_b102
chris_b102 :
How is that possible
2025-01-06 07:49:19
0
evan.tt
Evan TT 🍉 :
This was as good as the game could’ve gone for the Lions and as bad as it could’ve gone for the Vikings both in how they played and the calls made. 3/4 times Vikings wins, but we’re always cursed
2025-01-06 17:12:32
1
tanner.kubitz
Tanner kubitz :
Jahmyr Gibbs still scored 23 points
2025-01-06 15:32:02
1
dodosfrags
dodosfrags :
This how i feel
2025-01-06 08:00:34
11
big_juice78
Big_Juice78 :
Lol sammy is gonna get ts right again good thing for us i wiuld rather lose before the playoffs rather than in the playoffs maybe this is what we need
2025-01-06 16:53:42
3
tyrehn48
Ty 🌲🏒 :
We still got the Wild guys
2025-01-06 19:30:42
4
zzdainzz
Dain :
Darnald hate is so uncalled for
2025-01-06 17:57:10
7
bogostfu
BOGOSTFU :
Thank you. I just needed to see them make it into the endzone. My rage has subsided for now. That was all I needed
2025-01-06 22:25:07
2
jacob6760
Jacob :
Darnold hate is so over the top
2025-01-07 11:10:22
0
coltonskinner28
Colton Skinner :
Fell ya pal
2025-01-07 03:46:00
2
pbagel22
PBagel :
Not the score 😭😭😭
2025-01-06 13:07:31
1
ashtonbuss33
Ashtonbuss33 :
I knew I would see one of these
2025-01-06 12:54:53
2
ilovebasketball248
🦆🦌🐟🤠COOPER🤠🐟🦌🦆 :
Is that madden 25
2025-01-06 14:01:00
2
To see more videos from user @hitmanprod, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos

n B R I E F aan die ouer J Y deur die jonger J Y. Hierdie is nie n huldeblyk of n heildronk. Jy was net jou ou self besig om te skryf in die grond. Ek hoop daar is baie grond warokal jy nou bly, en ek hoop jy voel vry. Gebruik jy nog Tresemmé shampoo om jou hare te was. Is jou kop vol krulle, dit het nog altyd by jou gepas. Dit en moddervoete in jou ma se kombuis. Onthou jy nog die reuk van haar huis : rys en vleis en aartapel, sondagmiddagslaapies die huis is stil Bly jy nog wakker om die sterre te kyk, en wonder jy nogsteeds hoe die hemel lyk ? Maak mense mekaar seer of is dit net op aarde wat dit gebeur ?  Is jy nog nuuskierig Oor die moets en moenies, en vra jy vrae oor wat jy nie mag doen nie ? Deel jy nog als met jou ma ? Praat Pa nog so baie politiek ? Is die wêreld al gevacinnate of raak die mense nog siek ?  Mag jy nooit wegkruip agter dranke, of banke, of grimering, of geld  Moet nooit jou onsekerhede by terapeute aanmeld, maak nie saak hoe seer. Wees gelukkig met wat jy het, moenie soek vir meer. Mag jy lief bly vir  A L L E S. Die Ups en Downs die smiles en die frowns. Opvoustole op die strand, en elke imperfection op jou hand, en jou voet, en jou oor, en so kan ek aangaan want die wêreld en sy opinies is seker nogsteeds so goor. Hou jy nog karaoke voor die spieël, of is dit nou in die kar. Mag jy noit daai deel van jou met ander sin verwar. Luister jy nog Karen Zoid en Koos Kombuis ? Ek kan dit net imagine :  jou huis vol musiek, en lag, en pannekoek, en braaivleis. Mag jy nooit jou woorde sluk. Se wat jy voel, ek hoop jy verstaan wat ek bedoel, met hierdie wishlist A L O N G  the W A Y. Dis net sodat jy nie vergeet van my  Die jonger J Y . @Jolan

About