Presies!! Ek het die op die harde manier uitgefigure! Skielik na ń jaar begin die ware persoon uitkom en eks confused... ek dink die persoon het verander maar eindelik begin die regte persoon wys😩 dis hard om weg te stap en jou hart uit te huil oor iemand wat eindelik nooit bestaan het nie want ek het aan die begin presies vir hulle gesê na wat ek opsoek was en hulle het die rol perfek gespeel😬 Nou side step ek daai vraag en kies my woorde baie mooi.. so leer mens..
2026-01-25 10:55:08
0
ThyraKelly :
presies, want omdat jy van die persoon hou gaan jy wil wees wat hul soek en as jy ophou dan "het jy verander"
2025-12-21 15:30:38
1
🌷TuLiPa🌷 :
YES, YES, YES ek stel 100% saam
2025-12-04 03:44:24
2
Ilze Smit-Blignaut :
Daai is waar
2025-12-04 03:33:24
1
Ina :
Baie waar wat jy sê.
2025-12-04 15:27:29
1
Riëtte Meets :
Ek stem 👏
2025-12-09 21:45:23
0
Meruschka ✨ :
stem 1000%
2025-12-05 17:21:35
1
🍒 Rey 🍒 :
Reine waarheid. Dating is deesdae soooo difficult….
2025-12-03 19:59:47
1
Becks :
100%
2025-12-11 16:40:23
1
RoseHoneyDew🍒 :
Ek stem 100% Saam met jou! Wees net jouself
2025-12-05 14:48:20
1
Bianca Marais :
Stem 100% saam met jou
2025-12-04 19:34:41
1
🇿🇦 :
Ek voel jy is nie mal om so te redeneer nie 👌👌
2025-12-04 07:02:12
1
🩶🐮Stuitige Annie🐮🩶 :
Maak 100% sin!
2026-01-27 13:24:02
0
patoutjie :
Jy is 10000% korrek. Moenie jou blueprint uitgee nie. Wys dit.
2026-01-18 07:36:54
0
Lizette :
Jy is 100% reg!
2026-01-25 20:56:56
0
miss_mj_1992 :
100%
2026-01-22 08:58:25
0
Moonlight Madness :
stem 100% saam met jou !
2026-01-18 12:39:22
0
Alison Caesar 🎀 :
That’s true tho love your videos ❤️😂
2026-07-11 16:26:48
1
Iliz♡ :
ja dit is waar
2025-12-19 19:33:55
0
To see more videos from user @stephanbekker16, please go to the Tikwm
homepage.