I worked for Merc for 12 years from my apprenticeship... Mercedes Benz all the way....3340 Axor is the best truck through and through... Volvo are basically in line with Merc just more expensive in my opinion...
2026-05-24 17:35:18
3
Kobus :
ekt van 95 tot 2019 met n ou MAN 19.282 gery. handrat. 16 spoed. hy kon enige plek wegtrek. ry nou n fmx 440. neewat. ek dink dai ou man kon met selle vrag wegtrek waar die fmx se clutch overload.
2026-05-25 09:04:42
3
Juan :
Scania
2026-05-24 15:57:03
0
user6201439775176 :
440 Trakker Iveco plaas pad se baas
2026-05-25 16:18:41
3
Ruben Theart231 :
Goeie naand oom kan oom dalk oom se eerlike oponie gee wat is beter tussen die 3.2Did Mitsubishi Triton en die Ford Ranger 3.2 TD
2026-05-24 16:13:22
0
stoutgat :
Scania is bo baas en Scania is gemaak vir plaas paaie Actros en Volvo is Baie lurks
2026-05-25 16:49:43
0
Ronaldo :
volvo die beste
2026-05-24 20:23:31
2
VeryWicked :
In"transport" is volvo beter. Merc het nie "crawl" nie. Die merc sit vas met 30 ton en die volvo kom uit.
2026-05-26 11:34:42
1
tiktok alexander :
eerlike opienie oor bt-50
2026-05-24 14:56:08
0
💦👉FOK JA💦👈 ALS WAT MAL IS :
volvo loop voor
2026-05-24 21:33:01
2
User786 :
What is the best truck for long distance
2026-05-24 20:58:23
1
springkaan🦗🦗🦗🦗🦗🦗🦗 :
Wat van FAW TRUCKS hulle verkoop 500 units per maand ..sien baie op die pad .🤗🤗😇😇
2026-05-27 10:29:21
0
DevB :
volvo is beter
2026-05-24 17:17:16
3
FJ van Dyk :
Volvo 580 trokke is die beste
2026-05-25 10:21:22
1
Jetro :
beste trok vir plaas paaie volvo fmx
2026-05-24 19:39:00
1
❤️Riwald se Lario❤️ #Pink🐸 :
Volvobis baie better en ligter op diesel
2026-05-25 05:27:07
1
Juan :
Scania Ek is transport Ek het so 45 trokke baie goeie drywers scania R560 v8 baie goeie trok met bottom dumper goeie trokke ry net plaas paaie
2026-05-24 16:02:16
5
volvo laaitie :
Volvo en scania Al twee solid
2026-05-24 19:49:45
1
Jacques Muller :
ek sleep trokke so eerlik die volvo loop voor
2026-05-24 21:20:50
1
BoetaLu :
VOLVO is bo uit
2026-05-24 20:24:49
1
Zander#46 :
VOLVO
2026-05-24 17:42:02
1
Zailor Koortzen :
Ek stem, goeie video👍🏼
2026-06-02 10:36:56
0
Boerseun :
grain carriers has problems thif the 3352m.Benze
2026-05-31 16:30:41
0
franna :
volvo
2026-06-04 16:22:19
0
To see more videos from user @theodor.papenfus, please go to the Tikwm
homepage.