Hi... I saw you in N1 city with your boys....bro you got so many power in you stay strong and may God bless you many more years to come stay positive..
2026-07-20 12:36:05
12
Elhaam Davids🇿🇦 :
grace and mercy was all bcz God has a purpose for u
2026-07-20 00:50:10
1
miles :
now who still don't believe there's a living god that watch over us
2026-07-19 17:34:52
3
Marlene Lapperts :
God is Good 🙌🙏
2026-07-19 17:13:53
2
Julian Emily :
GOD LOVE YOU
2026-07-19 20:10:05
1
BrotherQ :
Die Here lewe my brother 🙏
2026-07-19 16:47:27
106
🌸JohneleneLouw🌸 :
ooooh hallelujah God se genade🙌🙌🙌🙌🙌
2026-07-19 17:28:03
3
Didi👸🏻 :
was not your time yet thank god U still alive hey god bless
2026-07-19 15:56:11
51
🇿🇦Jerrels🇿🇦 :
Maat dis was nie maklik nie,teen oor my geval ons het sam gewerk dai dag toe hoor het dit my geruk my hart was stukkend en niemand sal verstaan waar deur ons was al....strongz neef....
2026-07-19 18:44:59
20
Haley :
A living testimony 🥺🥺🙌🏼
2026-07-19 14:25:17
21
Nadine Hollander🦋 :
Goeiemiddag my man het sy linkerbeen 29 januarie 2026 verloor .Moes laat amputeer agv toe are .Maar hy het n nuwe lewe .Ons volg u .Bid saam ons dat my man ook gou n prostese sal kry
2026-07-19 14:26:18
11
The real_Curtloff :
Sterkte bra ek het Ali pad Armed response gwerk.
Werk nou C. I. T ek vjo se die werk is anders dis heavy dangerous
2026-07-19 16:41:08
11
Hildegard Hilla :
Dankie Here 🥹 Hy het jou bewaar 🙌
2026-07-20 12:55:06
3
Thea :
As ñ Ambulance practitioner weet x dit kos net 1 bullet om dood te maak 😳😳😳😳 Jy is ñ Living Testimony ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️Sorry vir wat jy deur is, jy is gelukkig om te lewe. Sterkte want die trauma wat jy deur is en nog deur gaan 💔💔💔💔💔💔💔
2026-07-20 04:25:05
6
lady j :
os dien n lewendige God 🙏🥰
2026-07-20 15:50:19
2
Mrs. Boss :
J was op koortjies toe j die storie vertel joh 😭😭😭
2026-07-19 16:58:27
6
Petrolene88 :
Dis net die Here se genade ♥️🙌
2026-07-19 17:12:39
2
Nic :
Hey superman, you are a cop? I follow so bietjie bietjie 😇
2026-07-19 19:45:55
1
Petula 💋🙏🙌👑 :
Jeremiah 29/11 for I know the plans I have for u 🙏🙌👏
2026-07-19 15:54:40
8
klef :
genade
2026-07-19 20:15:41
1
Mrs K :
aww di here was saam jou🥺🥺🥰hoop dit gan goed met jou
2026-07-19 19:58:29
1
Kaylin Kayvia :
di here is met jou
2026-07-19 19:53:28
1
user1621933925758 :
Nee man sorry my broer .Ek is dankbaar dat God jou gespaar het .Jy is n groot getuienis .
2026-07-19 20:46:15
2
Henry. :
Sterkte ou maat,
2026-07-19 22:01:44
1
Riempies777 :
God is goed baje goed
2026-07-19 20:00:52
1
To see more videos from user @charl_beukes23, please go to the Tikwm
homepage.