an African Rock Python wont consume a full grown human, its simply too small, small dogs and really small kids maybe, depending on the size of the snake, so everyone needs to take a chill pill.
2026-07-22 11:09:15
18
Angelique Grobler 🇨🇦 :
Ek brand die huis af!
2026-07-21 18:03:00
56
bernadette :
Ek brand daai hele huis af as ek n lyslang kry in my huis se mure of in die dak. Goodbye huis🙈
2026-07-23 06:26:53
47
Tracy :
Relax, she is safe. we are to big for pythons to eat. We work in the bush and it's part and parcel of it
2026-07-21 18:35:33
17
🤍𝐻𝑖𝑙𝑢𝑥🤍 :
Ek woon in Zimbabwe. Sy kan Wildlife kontak en hul sal die slang kan verwyder. Dis regtig nie so erg nie.
2026-08-04 04:25:22
7
_CeCe_ :
her story cannot be true shes doing it for content...
2026-07-21 22:47:58
5
Perfume by Diena :
Ek brand daai hele huis af😶😶😶oe nee my grootste vrees is a SLANG!!!
2026-07-21 11:33:26
38
Dey@Na :
I'm already dead before the snake can look at me 😳
2026-08-02 19:09:34
2
Nix :
Dit maak my op my senuwees om haar video's te kyk 😂
2026-07-21 11:28:29
8
chrissie :
😂😂😂😂lekker lag ek nou vir jou
2026-07-29 08:25:55
1
Die Slang Ou :
Hy sal nie mense eet nie
2026-08-10 22:05:32
0
yvonne🇿🇦 :
😂hy wou dalk nogi sy kop ytgesteek het in jou dak nie😂,onthou sys alleen julle is 4 en baie beweging..ek grap girl ek moes net🥰
2026-07-21 17:18:58
6
sweetpie :
hulle eet Nie Ini winter nie
2026-07-24 08:19:24
1
Porchua❤️❤️❤️PGN❤️❤️ :
Vrou Alex gee my anxiety 😳
2026-07-31 15:31:40
7
Rubin klassen :
is dit nie haar Pet nie
2026-07-22 14:48:53
0
🎣[D]Monkey D Luffy🎣 :
And its stil a baby
2026-07-27 10:58:35
0
😀Sommer_net Tasha👌 :
ekt nou gaan kyk....ek Sal so ver weg hardloop neh...julle Sal my nie weer kry
2026-07-22 07:01:30
1
mrlover :
omw
2026-07-22 16:58:21
1
SouthAfrican_In_Canada🇨🇦🇿🇦 :
ek sou insurance uitneem en alles afbrand😂
2026-07-23 18:06:01
1
Tenique Muller :
ek sal nie eers daar slaap nadat ek daai ding gesien het nie! 😭😭
2026-07-23 10:00:10
0
💛🎗BLOMMIE🎗💛 :
Wel sy ia tans in Amerika.....all good, sy is tuis virnso week en n' half, hopelik trek MNR nie in terwyl sy weg is 🤣
2026-07-21 20:33:37
4
The M.I.R.R.O.R. Challenge :
Ek dink hulle het dit reeds verwyder al maaaaande gelede
2026-07-22 00:37:47
2
Sonette :
Sal loveee om met een in n huis te bly... mal oor slange
2026-07-21 18:57:52
0
katryn De Haas :
daai is nie waar dat n slang hom self sal uit honger om so groot te eet nie as hy honger is sal hy eet en n slang is meer bang vir jou as jy vir hom en slange eet nie deur die winter nie en nee hulle honger nie hulle self uit dan nie
2026-07-23 06:22:00
4
✝️Lizette_d_Seamstress :
Ek moes nou gaan kyk!! Daai ding lyk huge 😳
2026-07-22 16:31:16
3
To see more videos from user @mamma_sonja, please go to the Tikwm
homepage.